Kanadese Frans

Kanadese Frans
français canadien
Gepraat in: Vlag van Kanada Kanada

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State

Gebied: Noord-Amerika
Totale sprekers: 6 817 655
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Galloiberies
    Galloromaans
     Gallorhaeties
      Oïl
       Frans
        Kanadese Frans 
Skrifstelsel: Latyns (Franse alfabet) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Kanada Kanada
Gereguleer deur: Office québécois de la langue française
Taalkodes
ISO 639-1: fr
ISO 639-2: fre/fra
ISO 639-3: fra 
Verspreiding van Frans in Kanada

Frans (Frans: français canadien) is een van Kanada se twee amptelike tale; die ander is Engels (sien Kanadese Engels). Volgens die sensus van 2001 het die aantal Franstaliges buite Kanada se enige Frankofone provinsie Quebec toegeneem; tans praat 4,4 persent van die bevolking in die Anglofone provinsies Frans as hulle huistaal.[1]

  1. 2011 Census of Canada: Topic-based tabulations. Besoek op 19 Mei 2015

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search